Wasmasjien te koop in Oudtshoorn, Western Cape for sale

Wasmasjien te koop
Wasmasjien te koop
Wasmasjien te koop

Ek het 'n dubbelbalie wasmasjien in netjiese, werkende toestand te koop vir R800 of te ruil vir 'n kombuiskas - hout of staal (moet netjies wees).
Skakel Lydia 0784425478 Oudtshoorn