southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Matriekafskeid rokke te koop / Matric farewell dresss for Sale in Oudtshoorn, Western Cape for sale

Clothes

MATRIEKS 2017 !!!
Ons verkoop pragitge boetiek kwaliteit matriekafskeidrokke teen bekostigbare pryse, wat ouers se sakke pas in die hartjie van die Klein Karoo !
Ons het 'n persoonlike opsie wat u kan kies om u eie foto idee van 'n rok aan ons te voorsien om dit te maak vir die groot dag.
Kontak ons gerus om 'n afspraak te reël of stuur gerus enige foto idee vir ons via WhatApp vir 'n gratis kwotasie.
Ons rokke neem tussen 11-13 weke om te maak, om teleurstelling te voorkom, moenie te lank wag om u bestelling te plaas !
*Geleë in Oudtshoorn.

>> Click here to search for more - Clothes in Western Cape