Matriekafskeid rokke te koop / Matric farewell dresss for Sale in Oudtshoorn, Western Cape for sale
MATRIEKS 2017 !!!
Ons verkoop pragitge boetiek kwaliteit matriekafskeidrokke teen bekostigbare pryse, wat ouers se sakke pas in die hartjie van die Klein Karoo !
Ons het 'n persoonlike opsie wat u kan kies om u eie foto idee van 'n rok aan ons te voorsien om dit te maak vir die groot dag.
Kontak ons gerus om 'n afspraak te reël of stuur gerus enige foto idee vir ons via WhatApp vir 'n gratis kwotasie.
Ons rokke neem tussen 11-13 weke om te maak, om teleurstelling te voorkom, moenie te lank wag om u bestelling te plaas !
*Geleë in Oudtshoorn.
Matriekafskeid / Trou Rokke te Koop!
rou te koop! Verskillende soorte rokke van "princess tot mermaid cut" en alle groottes beskikbaar, vra gerus oor ons...
R 300
Rokke te koop
Dis die laaste 4 rokke om te gaan. Hulle is nog nuut. Een keer gedrag en opgehang. Hulle moet nou gaan-hulle vat...
R 500
Matriek rokke te koop
1 swart matriek rok met 2 rooi rose op die rok size 34.
1 swart matriek rok size 12.
1 groen toppie size 36.
Als...
R 4,000
Per Matriekafskeid rok te KOOP
Pers matriekafskeid rok te koop.
In PUIK kondisisie, nog net 1 keer aangehad.
Dit is 'n 32/34.
Vir enige navrae...
Matriekafskeid rok / Matric farewell dress
Dis 'n ongelooflike mooi rok wat spesiaal vir my gemaak is , en wat nog net eenkeer gedra was. Die grootte van die...
R 2,550
Pragtige matriekafskeid rok!
Matriekafskeid rok te koop! Splinter nuut! Kontak ons vir afspraak, inligting of rokke beskikbaar. Rokke te koop of...